BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.36.4//EN
X-ORIGINAL-URL:https://visitnwc.com/
X-WR-CALNAME:Namaqua West Coast
X-WR-CALDESC:Your Adventure Awaits
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20260922T015541
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-248024541dbda1d3fd75fe49d1a4df4d@visitnwc.com
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20241116T071500
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20241116T150000
DTSTAMP:20241024T143331Z
CREATED:20241024
LAST-MODIFIED:20241024
PRIORITY:5
SEQUENCE:1
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Colour Run Vanrhynsdorp
DESCRIPTION:Gesamentlike fondsinsameling ten bate van Hoërskool Vanrhynsdorp &amp; Compassion 4 paws.  Dus is die 5km diere vriendelik mits die diere HEELTYD aan ‘n leiband en harnas vas is (vir jou eie diere en ander diere se veiligheid).Die inskrywingsfooi vir die diere sal of ‘n R20 wees of ‘n pakkie of blikkie honde kos (u kan self besluit hoe u wil maak). Die geld asook die kos vir die diere se inskrywings sal dan aan compassion 4 paws op die dag oorhandig word. Donasies op die dag is ook welkom.Daar gaan stalletjies wees met kos en koeldranke, koffie en roomys en nog vele meer so begin nou al te spaar.Daar gaan ook vermaak vir die kinders wees. Volg die posts vir verdere inligting.Tema is dan natuurlik trek aan soos jou gunsteling dier. Daar gaan baie pryse wees onderandere ook vir die best dressed (lucky draw, fastest 5, kontant pryse).Sien uit om julle almal daar te sien. \nVanrhynsdorp Hoërskool ( https://www.facebook.com/profile.php?id=61559158629444 )\nCompassion4Paws ( https://www.facebook.com/profile.php?id=61561518975945 )\n
URL:https://visitnwc.com/events/colour-run-vanrhynsdorp/
CATEGORIES:Fun Run
LOCATION:66 Skool St, Vanrhynsdorp, 8170
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://i0.wp.com/visitnwc.com/wp-content/uploads/2024/10/457742935_122137686320305287_6766718413837167477_n.jpg?fit=1179%2C1513&#038;ssl=1
END:VEVENT
END:VCALENDAR
