Bagdad Cafe │ Sunday Lunch @ Live Music by Akimbo
Bagdad Cafe between Vanrhynsdorp and Nieuwoudtvile R27
Sunday Buffet & Live Music by Akimbo
Bagdad Cafe Menu Sondag 9 April.
Sop en Bakbrood.
Bobotie en Hoenderpastei met rys, pampoenkoekies, braaiaartappels en slaai.
Roomys en sjokoladesous.
R145pp, Skoliere R95, o/6 gratis. Bespreek asseblief by 084 065 8464.