Home Events - Namaqua West Coast Food Grand Reopening – Mikie’s Restaurant (Vanrhynsdorp)

Grand Reopening – Mikie’s Restaurant (Vanrhynsdorp)

Ons kombuis is klaar en ons is weer oop!!!
Kom vier saam met ons hierdie fantastiese nuus op Vrydag die 26ste Januarie tussen 18:00 en 21:00. Ons bied ‘n special aan op ‘n 350g Sirloin met ‘n side vir slegs R140. Slegs beskikbaar vir in-sit gaste
Besprekings is noodsaaklik.
📞 082 872 9999
☎️ 027 219 1633
Ons sien uit daarna om almal weer te bederf met ons lekker kos

The event is finished.

Date

Fri Jan 2024
Expired!

Time

6:00 pm - 9:00 pm