NG KERK VANRHYNSDORP DAMESOGGEND
Met Andriëtte Norman – ‘n Geselsie oor Gesonde Spysvertering en Leefwyse
Kom geniet ‘n inspirerende oggend saam met die geliefde sangeres en spreker, Andriëtte Norman, soos sy met ons deel oor gesondheid, balans en die belangrikheid van goeie spysvertering.
Tel 027 219 1027
Moenie dit misloop nie – gesondheid begin by n keuse!