Off Road Race Vredendal

‘n Eerste vir Vredendal kom en geniet die dag saam met ons by Draaihoek Lapa dit is n MSA Western Cape Off Road Club “live race” ons gaan n toeskouers punt op die baan he en dan by die Lapa gaan die pits wees waar die manne “re-fuel” en sal al die aksie daar gebeur. Daar sal verskeie stalletjies wees en daar sal die heeldag musiek wees en n feestlike atmosfeer. Die Vrydag aand is dit n “meet & greet” borge funksie waar die deelnemers en die borge bietjie gesellig kan verkeer Blackie Swart tree dan ook op by die geleentheid. Kom en geniet hierdie eerste vir Vredendal op 8 Maart 2025 en ook die Vrydag aand. As jy kaartjies soek vir Vrydag aand kontak Tertia by 083 628 8855.

The event is finished.

Date

Fri - Sat Mar 2025
Expired!

Time

6:30 pm - 6:00 pm