Home Events - Namaqua West Coast Hiking Oorlogskloof Day Hike (Nieuwoudtville)

Oorlogskloof Day Hike (Nieuwoudtville)

Kom en geniet ń lekker Avontuur dag saam met Matzikama Hiking Club diep in die Berge.
Vertrek 6am van OK mini Mark te Vanrhynsdorp.
Die stapper sal water en iets vat om te eet.
Die trail is +-16km.
Koste vir die stap is R60 p/p
Die stappers wat wil gaan, gaan click op going vir Permitte se uit neem

More details and to join: https://www.facebook.com/events/1155630879608086/?active_tab=discussion

 

The event is finished.

Date

Sat Apr 2025
Expired!

Time

6:00 am - 2:00 pm