Strandfontein Kersmark

Kersmark op Strandfontein. Ons sien uit om almal weer te sien. Kom koop jou vakansie koekies, beskuit en alle heerlike eetgoed by ons!! En natuurlike nog vele ander verrassings vir klein en groot. Bederf jou geliefdes by Nellie’s Boutique & Bistro wat vanjaar weer saam met ons kuier. Kersmark groete🌲

The event is finished.

Date

Fri Dec 2024
Expired!

Time

9:00 am - 6:00 pm