Trap deur die Hantam se hart

Trap deur die Hantam se hart

‘n Mens voel sommer die Karoo se oer-energie diep onder jou voetsole wanneer jy die Hantamberge bokant Calvinia betree. Hier trap jy letterlik in die voetspore van dinosourusse wat honderde miljoene jare gelede die landskap oorheers het (en as jy weet waarvoor...