by Maroela Media, Maryke Roberts | Oct 1, 2022 | Feel-Good Stories, News
Die vroue se vrolike gesels, soos die gezoem van ‘n besige byekorf by Beehive Studios op Vredendal, gee ware betekenis aan hierdie jong vaardigheidsontwikkelingsprojek se naam. Die vroue van Namaqua Hand Printed Textiles Co. het nie net ‘n lewenslyn en...