
Colour Run Vanrhynsdorp
Gesamentlike fondsinsameling ten bate van Hoërskool Vanrhynsdorp & Compassion 4 paws. Dus is die 5km diere vriendelik mits die diere HEELTYD aan ‘n leiband en harnas vas is (vir jou eie diere en ander diere se veiligheid).
Die inskrywingsfooi vir die diere sal of ‘n R20 wees of ‘n pakkie of blikkie honde kos (u kan self besluit hoe u wil maak). Die geld asook die kos vir die diere se inskrywings sal dan aan compassion 4 paws op die dag oorhandig word. Donasies op die dag is ook welkom.
Daar gaan stalletjies wees met kos en koeldranke, koffie en roomys en nog vele meer so begin nou al te spaar.
Daar gaan ook vermaak vir die kinders wees. Volg die posts vir verdere inligting.
Tema is dan natuurlik trek aan soos jou gunsteling dier. Daar gaan baie pryse wees onderandere ook vir die best dressed (lucky draw, fastest 5, kontant pryse).
Sien uit om julle almal daar te sien.