‘𝗻 𝗢𝗴𝗴𝗲𝗻𝗱 𝘀𝗽𝗲𝘀𝗶𝗮𝗮𝗹 𝘃𝗶𝗿 𝗲𝗹𝗸𝗲 𝘃𝗿𝗼𝘂!Sluit by ons aan vir ‘n inspirerende Vroue-oggend ten bate van 𝗕𝗮𝗱𝗶𝘀𝗮 𝗩𝗿𝗲𝗱𝗲𝗻𝗱𝗮𝗹 𝗧𝗲𝗵𝘂𝗶𝘀. Geniet ‘n oggend van inspirasie, musiek, saamwees en heerlike kuier, met die gewilde 𝗥𝗼𝗰𝗰𝗼 𝗱𝗲 𝗩𝗶𝗹𝗹𝗶𝗲𝗿𝘀 as gaskunstenaar. Saterdag, 17 Oktober 2026 09:30 die Keldery, Vredendal Vroeëbespreking: R325 (eerste 80 plekke)Daarna: R350Daar wag ook pragtige pryse om te wen!𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗲𝗸 𝘃𝗿𝗼𝗲𝗴 […]