Home Events - Namaqua West Coast Family Friendly Food Wine Die Keldery Kraffie Wynaand (Vredendal)

Die Keldery Kraffie Wynaand (Vredendal)

Kom geniet ‘n heerlike skyfies met skyfies en ‘n slaai, sowel as ‘n kraffie wyn, dié Donderdagaand by Die Keldery Restaurant. Dit kos maar nét R140 per persoon. – Besprekings Noodsaaklik

Dié Donderdag gee ons 15% afslag op al ons Namaqua Wines. Dié aanbod is slegs geldig vir aankope by Die Keldery self, en is nie geldig op ons brandewyn óf druiwesap nie.

Kontak Die Keldery gerus by 027 213 3699 vir enige besprekings.

 

The event is finished.

Date

Thu Mar 2023
Expired!

Time

6:00 pm - 10:00 pm