Feeskus-Fietsroete @ Madeliefie Makiete
Kôôôôm ôôôns TRAP ‘n bietjie Trap ‘n bietjie…![]()
Kom ons maak die spiere
bietjie los voor die fees afskop Saterdagoggend,
5 Oktober om 8 uur.
Bring jou gesin, laai die fietse
en kom ry saam met ons ‘n lekker paar kilos!
DIS GRATIS!