Home Events - Namaqua West Coast MTB Feeskus-Fietsroete @ Madeliefie Makiete

Feeskus-Fietsroete @ Madeliefie Makiete

🎵Kôôôôm ôôôns TRAP ‘n bietjie Trap ‘n bietjie…😜

Kom ons maak die spiere 💪 bietjie los voor die fees afskop Saterdagoggend,
5 Oktober om 8 uur.

Bring jou gesin, laai die fietse 🚲 en kom ry saam met ons ‘n lekker paar kilos!

DIS GRATIS!

https://www.facebook.com/MadeliefieMakietieSA

Date
Sat - Sun Oct 2024
Expired!
Time
8:00 am - 10:00 am