Hoenderkraal 4×4 Familie dag @ Trawal
KOM MEET JOU STAAL 30 Maart 2024 by Hoenerkraal, Rietrylaagte Plaas op Trawal.. Bring die familie… Lekker musiek na die 4×4… Braai pakke te koop en ook braai geriewe beskikbaar! KOOP JOU KAARTJIE VOOR 28 MAART 2024 OM DIE EARLY BIRD KAARTJIE PRYS TE BETAAL…