Home Events - Namaqua West Coast 4x4 Challenge Hoenderkraal 4×4 Familie dag @ Trawal

Hoenderkraal 4×4 Familie dag @ Trawal

KOM MEET JOU STAAL💪🏻 30 Maart 2024 by Hoenerkraal, Rietrylaagte Plaas op Trawal.. Bring die familie… Lekker musiek na die 4×4… Braai pakke te koop en ook braai geriewe beskikbaar! KOOP JOU KAARTJIE VOOR 28 MAART 2024 OM DIE EARLY BIRD KAARTJIE PRYS TE BETAAL…

Date
Sat Mar 2024
Expired!
Time
8:00 am - 6:00 pm