
Kersete @ Bagdad Cafe
KERSETE BAGDAD CAFFE
Broodtafel en n lekker Bola
Ontbeende varknek, Gammon, Beestong, Hoender, Frikkadelle en heerlike slaaie.
Koekstruif vir nagereg
R250pp, skoliere R150, o/6 R45. Bespreek asseblief by 084 065 8464, voorspoedige feestyd, groete Owen.