Home Events - Namaqua West Coast Festival Food Wine Muisbosskerm 38th Anniversary Celebration with Lutzville Vineyards

Muisbosskerm 38th Anniversary Celebration with Lutzville Vineyards

Dit is alweer sulke tyd! Ons vier vanjaar ons 38ste verjaarsdag. Moenie die Weskus Partytjie van die jaar misloop nie!
Bespreek so gou moontlik jou plek vir ons Opedag Middagete saam met Lutzville Vineyards & Die Broers. Daar is slegs beperkte kaartjies beskikbaar. Die koste is R480 per persoon.
Epos: info@muisbosskerm.co.za
Whatsapp: 0832706973
Skakel (Tydens Kantoorure): 0274321017

The event is finished.

Date

Sat Nov 2024
Expired!

Time

12:30 am - 6:00 pm