Vanrhynsdorp Succulent Festival
Rare & Collectable Succulent Festival
4 & 5 March 2023.
We’ll be hosting a wide variety of vendors with rare and collectable plants for every plant collector and plant lover. Come and join us for a plant-filled weekend experience.
Skaars & Unieke Vetplantfees
4 & 5 Maart 2023.
Ons bied hierdie jaar vir u ‘n groot verskeidenheid uitstallers aan met skaars en unieke vetplante vir elke versamelaar en plant liefhebber se behoeftes. Kom geniet ‘n unieke plant ervaring naweek saam met ons.
Contact & Enquiries: 083 265 5499 │outronk@telkomsa.net