Lambertsbaai 16 – 23 Desember 2026 UITPAKMARK – KOM KUIER SAAM! Bring die hele gesin en kom geniet die Kersatmosfeer by Grootvlei! Plaas-atmosfeer Kersatmosfeer Kersgeskenke & unieke vondste Live Music Heerlike kosstalletjies Kindervermaak Gesellige kuierarea Selfstaanmark-plekke ook beskikbaar Maak van jou Desember ’n spesiale Grootvlei-ervaring! UITSTALLERS WELKOM! Wil jy graag uitstal by die Grootvlei Kersmark? […]