Rotsvas Plaasmark (Vredendal)
Kom geniet ‘n heerlike kuiertjie op Rotsvas plaas met hope vermaak vir die kinders en baie stalletjies propvol handgemaakte items, koffie, pizzas, Bubble Tea, kinder speelgoed en nog vele meer.Vir meer inligting kontak gerusEvette by 073 919 4518. https://www.facebook.com/profile.php?id=61553639271132 Al die fikse mense kom stap, draf of ry ons 5 of 10km roete en geniet […]