Lutzville Landbouskou Gholfdag
Lutzville Landbouskou Gholfdag vind plaas op Saterdag, 1 Augustus 2026.Merk solank die datum en maak gereed vir ’n dag vol goeie spel, lekker geselskap en groot pryse.Inskrywingsvorms en navrae kan per WhatsApp gerig word aan Mike by 083 654 0246.Die wenners gaan weer bederf word met lekker pryse in die Boskroeg!
