Stof-en-Pars Wynstap (Clanwilliam)
“Stof-en-Pars” 2024 se kaartjies verkope is oop! ![]()
“Wat is Stof-en-Pars?”
Dit is ‘n heeeeeerlike middag van wynproe, stap en goeie geselskap!
Elke deelnemer ontvang ‘n glas, genoeg wyn om die 5km staproete soos ‘n rustige wandeling tussen die sitrusboorde te laat voel en smullekker vingerhappies na die tyd.
Ons WAARBORG ‘n dag vol vrolikheid, lag en pret. Boonop kry jy jou weeklikse oefening ook in!
Volg die skakel hieronder om jou kaartjie te koop![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
https://qkt.io/PHXtzM
Slegs 150 kaartjies is beskikbaar!
Kaartjie verkope sluit op 27 Mei 2024.