Home Events - Namaqua West Coast Music Festival Afrikaans op die Knersvlakte @ Bagdad Café

Afrikaans op die Knersvlakte @ Bagdad Café

Afrikaans op die Knersvlakte raak nou ‘n groot Bagdad Cafe Kuierdag! 🎶
“Ons moes die naweekprogram na een dag verkort weens die hoë brandstofpryse, maar ons gaan steeds groot kuier op 15 November! Bring die familie, geniet die musiek, die kos en kom groet vir Koos en Frank dié twee legendes stap al mooi aan in die jare!” – Owen, Bagdad Café
📅 Sondag, 15 November 2026 📍 Bagdad Café (tussen Vanrhynsdorp en Nieuwoudtville)
🚗 Uitstalling van ou voertuie, trekkers, enjins en plaasgoed
🎵 Regstreekse optredes deur: • The Bowles Brothers • Rudy Coertzen • Frank Opperman • Koos Kombuis • Akkedis & Jake Gunn • Ivan van der Merwe
🍖 Heerlike braaivleis en ander eetgoed te koop deur die dag 🍻 Kontantkroeg beskikbaar
🎟️ Kaartjies: ⭐ VIP (sitplek onder dak): R200 ⭐ Algemene sitplekke: R100 p.p. ⭐ Hektoegang: R25 p.p.
📞 Besprekings by Owen: 084 065 8464 of via Quicket. https://www.quicket.co.za/…/388108-afrikaans-op-die…
🤠 En natuurlik, kom sê hallo vir Koos Kombuis en Frank Opperman. Hierdie legendes wag om saam met julle stories te deel, te lag en die dag onvergeetlik te maak
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
Sun Nov 2026
Time
10:00 am - 4:00 pm