Home Events - Namaqua West Coast 2025 Weskus Wynroete Jongwynskou Toekenningsaand & Wynproe

2025 Weskus Wynroete Jongwynskou Toekenningsaand & Wynproe

Kom vier saam met Lutzville Vineyards , Namaqua Wines & Klawer Wynkelder / Klawer Wines die beste jongwyne van die Weskus Wynroete! Geniet โ€™n onvergeetlike aand van wyn, kos en geselskap.
๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ ๐—ช๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐˜†๐—ป๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐˜๐—ฒ ๐—๐—ผ๐—ป๐—ด๐˜„๐˜†๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ผ๐˜‚ ๐—ง๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ช๐˜†๐—ป๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ
๐Ÿ“… Datum: 13 September 2025 @ 18:30
๐Ÿท Wynproe vanaf 17:30
๐Ÿ“ Venue: Die Keldery
๐Ÿ’ธ Kostes: R300 p/p โ€” sluit wynproe รฉn โ€™n 3-gang maaltyd in
๐Ÿ‘— Drag: Formeel
๐ŸŽŸ๏ธ Beperkte plekke beskikbaar โ€” bespreek voor Maandag 8 September 2025.
RSVP by Eonie: 083 446 6930
๐Ÿ‡ Dankie aan ons borge wat die aand moonltik en lekker maak!
Vinochem
Stemmet Transport
Porex SA
PSG Wealth Vredendal
JDW Transport
JFD Lochner
Die Keldery Venue

The event is finished.

Date

Sat Sep 2025
Expired!

Time

6:00 pm - 11:00 pm