
Bagdad Café; Sondag Ete op die Knersvlakte
Bagdad Cafe Sondag 12 Maart.
- Broodtafel
- Bobotie en Spinasie/Butternut Lasagne met rys, braaiaartappels en slaai.
- Melktert vir nagereg.
R175pp, skoliere R125, o/6 gratis.
Bespreek asseblief by 084 065 8464, groete Owen. www.bagdadcafe.co.za