
Die Keldery Kraffie Wynaand (Vredendal)
Kom geniet ‘n heerlike cordon bleu bedien met skyfies en ‘n slaai, sowel as ‘n kraffie wyn, dié Donderdagaand by Die Keldery Restaurant. Dit kos maar nét R140 per persoon.
Kontak Die Keldery gerus by 027 213 3699 vir enige besprekings.