Gifberg Spook 2025 (Vanrhynsdorp)
Al info at: https://www.quicket.co.za/events/334409-gifberg-spook-2025/#/
Dis weer tyd vir Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar!
Waar: Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp
Selfoonsein: GEEN
Grondpad: JA
Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE
Kos en kroeg: BESLIS
Lekker mense: BAIE