
Gifberg Spook Fees (Vanrhynsdorp)
Dis weer tyd vir Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar!
- Waar: Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp
- Selfoonsein: GEEN
- Grondpad: JA
- Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE
- Kos en kroeg: BESLIS
- Lekker mense: BAIE
Line-Up:
- Jan Blohm
- Francois van Coke
- Ryno Velvet
- Herman Kleinhans
- Gian Groen
- Glaskas
- Die Melktert Kommissie
- Georgetown
- Steyn & Esmé
- Kontras
- TiNO
- Sarel Kleinhans
- En ‘n verrassing gas of twee 🙂
Vir verdere inligting, kontak gifbergspook@gmail.com
Kaartjie Verkope: https://www.quicket.co.za/events/196822-gifberg-spook-2023/#/