Gifberg Spook Fees (Vanrhynsdorp)

Gifberg Spook Fees (Vanrhynsdorp)

Dis weer tyd vir Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar! Waar: Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp Selfoonsein: GEEN Grondpad: JA Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE Kos en kroeg: BESLIS Lekker mense: BAIE Line-Up: Jan Blohm Francois van Coke Ryno Velvet Herman...