
Kraffie Wyn Aand @ Die Keldery (Vredendal)
Kom geniet ‘n heerlike gourmet bief burger met skyfies en ‘n slaai, sowel as ‘n kraffie wyn, dié Woensdagaand by Die Keldery Restaurant. Dit kos maar nét R140 per persoon.
Kontak Die Keldery gerus by 027 213 3699 vir enige besprekings.