Kraffie wynaand @ Die Keldery (Vredendal)
Kom geniet heerlike stokvis en calamari bedien met skyfies en ‘n slaai, sowel as ‘n kraffie wyn, dié Donderdagaand by Die Keldery Restaurant. Dit kos maar nét R140 per persoon.
Kontak Die Keldery gerus by 027 213 3699 vir enige besprekings.