Home Events - Namaqua West Coast Food & Wine Lente Piekniek @ Klawer Wyne

Lente Piekniek @ Klawer Wyne

Maak gereed vir ‘n dag van lekker eet en kuier by Klawer Wyne

11:00 (onthou: piekniekbokse moet voor 12:00 opgetel word)

Volwasse kaartjies = R450 (sluit in ‘n piekniekboks vir 2)
Kinderkaartjies = R50 (genoeg vir 1 kind)

Kindervermaak: Springkasteel, roomys, gesigverf en spookasem. (onthou: kontant)

Bring saam: sonbrille, hoed, sonskerm, kombers, stoel, sambreel of gazebo.

Kaartjies te koop by: Adriaan: 083 425 0401 of Debbie 084 240 9839

#lentepiekniek2026

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
Sun Sep 2026
Time
11:00 am - 3:00 pm