Lente Piekniek @ Klawer Wyne
Maak gereed vir ‘n dag van lekker eet en kuier by Klawer Wyne11:00 (onthou: piekniekbokse moet voor 12:00 opgetel word)Volwasse kaartjies = R450 (sluit in ‘n piekniekboks vir 2)Kinderkaartjies = R50 (genoeg vir 1 kind)Kindervermaak: Springkasteel, roomys, gesigverf en spookasem. (onthou: kontant)Bring saam: sonbrille, hoed, sonskerm, kombers, stoel, sambreel of gazebo. Kaartjies te koop by: Adriaan: […]
