Home Events - Namaqua West Coast Community Lente Piekniek @ Klawer Wynkelder

Lente Piekniek @ Klawer Wynkelder

Klawer Ng kerk hou vanjaar die lente piekniek as insamelings projek by Klawer Wynkelders. Jy word uitgenooi om die dag saam met jou gesin te kom geniet. Kom ontspan op Klawer se graspersk en vier die lente met ‘n heerlike piekniek boks en ‘n koue glasie wyn. Die Kaartjies beloop R400 en het genoeg wyn en peusel happies in vir 2 persone. Daar sal kinder vermaak wees, asook ‘n gas kunstenaar. Bring jou hoed, kampstoel, sambreel, sonskerm en kombers. Onthou, elkeen kan sy eie piekniek plekkie kies. Daar word nie plekke gereserveer nie. Sien jul daar!

Datum: 31 Augustus 2025

Koop jou kaartjies by: Debbie :084 240 9839
Adriaan :083 425 0401
Klawer Wynkelders : 027 216 1530

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date

Sun Aug 2025

Time

10:00 am - 3:00 pm