Blommemark @ Vanrhynsdorp

Blommemark @ Vanrhynsdorp

🌸 BLOMMEMARK 2026 – DIE HART VAN NAMAQUALAND KLOP WEER IN VANRHYNSDORP! 🌸 Op soek na iets besonders hierdie blomseisoen? Dan is die Blommemark by die NG Kerk Vanrhynsdorp Kerksaal die plek waar jy móét wees! 🌼 Van 1 Augustus tot 29 Augustus 2026 bars die mark...
Lente Piekniek @ Klawer Wynkelder

Lente Piekniek @ Klawer Wynkelder

Klawer Ng kerk hou vanjaar die lente piekniek as insamelings projek by Klawer Wynkelders. Jy word uitgenooi om die dag saam met jou gesin te kom geniet. Kom ontspan op Klawer se graspersk en vier die lente met ‘n heerlike piekniek boks en ‘n koue glasie wyn. Die...
Clanwilliam Wild Flower Show

Clanwilliam Wild Flower Show

Clanwilliam Wildflower Show is open daily: 08:30 – 17:30 A must-visit when in Clanwilliam. The flower display is beautiful and the aroma is overwhelming. The variety that you will see in one spot is amazing! Make sure you visit the species room at the back of...