Home Events - Namaqua West Coast Community Mexikaanse aand @ Letsatsi Lodge, Vanrhynsdorp

Mexikaanse aand @ Letsatsi Lodge, Vanrhynsdorp

Dis tyd vir ’n FIESTA!
VGF nooi jou na ’n lekker, vrolike Mexikaanse aand vol kleur, kos en kuier!
πŸ“… 6 Junie 2026
πŸ•• 18:00 vir 18:30
πŸ“ Letsatsi Lodge, Vanrhynsdorp
πŸ”₯ Wat om te verwag:
β€’ Gesellige atmosfeer 🎢
β€’ Pret vir die hele gesin πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦
β€’ Spesiale speelarea vir kinders met oppassers
πŸ’° Koste:
β€’ R250 per persoon
β€’ R2000 per tafel
β€’ Kinders onder 12: R150
🎟️ Moenie hierdie misloop nie – bring jou vriende en kom geniet ’n aand van lekker eet, lag en kuier!
πŸ“ž Besprekings / Navrae: Hester – 082 332 9438
πŸ’ƒπŸŒ΅ Trek jou sombrero reg en kom vier saam!
Date
Sat Jun 2026
Expired!
Time
6:00 am - 11:00 pm