Nieuwoudtville Blommemark

Terwyl jy die wêreldbekende veldblomme van Namakwaland kom bewonder, maak seker jy draai ook by die Nieuwoudtville Blommemark in.

Ontdek ‘n verskeidenheid hoogsgehalte tuis- en handgemaakte produkte met sorg vervaardig deur talentvolle plaaslike entrepreneurs. Van unieke geskenke en kunsvlyt tot heerlike plaaslike lekkernye – daar is iets besonders vir elke besoeker.

En natuurlik… moenie vertrek sonder om ons legendariese pannekoek te proe nie!

Vir enige navrae: Jansje le Roux 084 573 0994

7 Augustus 2026 – 12 September 2026; Maandae tot Saterdae 09:00-16:00

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date
Fri Aug 2026 - Sat Sep 2026
Time
9:00 am - 4:00 pm