Rotsvas Plaasmark (Vredendal)

Kom geniet ‘n heerlike kuiertjie op Rotsvas plaas met hope vermaak vir die kinders en baie stalletjies propvol handgemaakte items, koffie, pizzas, Bubble Tea, kinder speelgoed en nog vele meer.
Vir meer inligting kontak gerus
Evette by 073 919 4518.

https://www.facebook.com/profile.php?id=61553639271132

Al die fikse mense kom stap, draf of ry ons 5 of 10km roete en geniet die markie! Bring die kinders*

  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date

Sat Mar 2025

Time

9:00 am - 2:00 pm