Home Events - Namaqua West Coast Fun Run Wine Stof-en-Pars Wynstap (Clanwilliam)

Stof-en-Pars Wynstap (Clanwilliam)

β€œStof-en-Pars” 2024 se kaartjies verkope is oop! 😁

β€œWat is Stof-en-Pars?”
Dit is β€˜n heeeeeerlike middag van wynproe, stap en goeie geselskap!
Elke deelnemer ontvang β€˜n glas, genoeg wyn om die 5km staproete soos β€˜n rustige wandeling tussen die sitrusboorde te laat voel en smullekker vingerhappies na die tyd.

Ons WAARBORG β€˜n dag vol vrolikheid, lag en pret. Boonop kry jy jou weeklikse oefening ook in!

Volg die skakel hieronder om jou kaartjie te koop
πŸ‘‡πŸ»πŸ‘‡πŸ»πŸ‘‡πŸ»πŸ‘‡πŸ»πŸ‘‡πŸ»πŸ‘‡πŸ»πŸ‘‡πŸ»

πŸ”—https://qkt.io/PHXtzM

Slegs 150 kaartjies is beskikbaar!

Kaartjie verkope sluit op 27 Mei 2024.

The event is finished.

Date

Sat Jun 2024
Expired!

Time

2:00 pm - 5:00 pm