Home Events - Namaqua West Coast Food Vadersdag @ Jamada (Vredendal)

Vadersdag @ Jamada (Vredendal)

Vier Vadersdag saam met ons by Jamada!
Bederf Pa hierdie Vadersdag met ’n heerlike 3-gang middagete in ’n warm en ontspanne atmosfeer.
21 Junie 2026
12:00
Jamada, 1 Voorsorgstraat, Vredendal
R375 per persoon
Bring jou eie drankies saam. Geen alkohol sal verkoop word nie.
Bespreking is noodsaaklik en plekke is beperk.
Kontak Lynne by 081 836 5792 om jou plek te bespreek.
Date
Sun Jun 2026
Expired!
Time
8:00 pm - 10:00 pm