Vredendal Tehuis Basaar

Skryf solank die datum in jou dagboek! Ons gaan weer basaar hou. Lekker poedings, koeke, terte, vars groente en vrugte, pannekoek, allerlei tafels en nog meer. Skenkings welkom! Of dit nou witolifante vir die allerlei tafel is en of dit produkte is om te verkoop

+27 27 213 3040

The event is finished.

Date

Sat Aug 2025
Expired!

Time

9:00 am - 2:00 pm