Vroue Oggend met Rocco de Villiers (Vredendal)
‘๐ป ๐ข๐ด๐ด๐ฒ๐ป๐ฑ ๐๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐ฎ๐ฎ๐น ๐๐ถ๐ฟ ๐ฒ๐น๐ธ๐ฒ ๐๐ฟ๐ผ๐!
Sluit by ons aan vir ‘n inspirerende Vroue-oggend ten bate van ๐๐ฎ๐ฑ๐ถ๐๐ฎ ๐ฉ๐ฟ๐ฒ๐ฑ๐ฒ๐ป๐ฑ๐ฎ๐น ๐ง๐ฒ๐ต๐๐ถ๐. Geniet ‘n oggend van inspirasie, musiek, saamwees en heerlike kuier, met die gewilde ๐ฅ๐ผ๐ฐ๐ฐ๐ผ ๐ฑ๐ฒ ๐ฉ๐ถ๐น๐น๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ as gaskunstenaar.
ย Saterdag, 17 Oktober 2026
ย 09:30
ย die Keldery, Vredendal
ย Vroeรซbespreking: R325 (eerste 80 plekke)
Daarna: R350
Daar wag ook pragtige pryse om te wen!
๐๐ฒ๐๐ฝ๐ฟ๐ฒ๐ฒ๐ธ ๐๐ฟ๐ผ๐ฒ๐ด โ ๐๐ถ๐๐ฝ๐น๐ฒ๐ธ๐ธ๐ฒ ๐ถ๐ ๐ฏ๐ฒ๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐ธ!
ย Vir meer inligting: 027 213 3040