
Knechtsvlakte Dreun & Wielefees (R27)
Bring jou ou enjins, trekker, bakkie of kar, sommer jou ou plaasbakkie, en kom wys hom vir die wêreld by ons eerste Dreun en Wielefees, by Bagdad Café, hier in Namakwaland, of kom kuier sommer net saam… Ek moet sê, belangstelling kom van wyd en syd! Navrae per whatsapp by 0818583750