
Clanwilliam Expo
Skud jou “Littelos” vir ‘n SKOU OM TE ONTHOU; Clanwilliam Expo 10 – 12 April 2025!
IS JULLE REG??
Ons leisels is opgetel in 2024 en ons sien BAIE uit om binnekort ons fantastiese 2025 program met julle te deel…die aap klou egter nog bietjie in die mou
HIERDIE DATUM MOET IN JOU KALENDER STAAN, anders gaan jy GROOT UITMIS.
TEKEN SOMMER NOU AAN!