Stof & Pars; Stap.Proe.Kuier @ Clanwilliam
Top wynkelders. Een ongelooflike dag.
Wyn. Grondpad. Musiek. Vriende.
2 Mei 2026
Jy wil hierdie NIE mis nie!
AOK-lede kry afslag (met hul lidnommer op die virtuele kaart)
Kry jou kaartjie vandag!
Kliek op die link: https://www.quicket.co.za/events/358852-stof-en-pars/…
Alternatief, kontak vir Charlene op 072 501 0923 of Lida op 082 719 7718 vir kaartjies
- Deelnemers skryf in om ‘n heerlike middag van wynproe, stap en goeie gees te geniet. Elke deelnemer kry ‘n pragtige kristal wynglas kompleet met ‘sandblasting’, heerlike vingerhappies, genoeg wyn om die 5km se stap kort te maak, en sommer so bietjie oefening. Ons waarborg ‘n dag vol vrolikheid, lag en pret! Net wat ons nodig gaan hê om batterye te laai voor die tweede helfde van die jaar afskop.
- Kuier na die tyd lekker saam met ons en Hendre Baard van Millenium! Die vertoning is ingesluit vir deelnemers.
- AOK lede kry spesiale aflsag! Hou ons sosiale media dop vir meer details.
- Om aan te sluit by die AOK volg asb die skakel, en kom maak ‘n verskil! https://forms.gle/8gvhkF7j9RpVkyUGA
- Kaartjies: R350 per stapper, opsies om te sit en fees te vier, terwyl Hendré Baard ons vermaak, ook beskikbaar!