by Eonie van Schalkwyk | Jul 26, 2022 | News
In en om die Namaqua-Weskus is daar verskillende roetes waarop jy kan gaan blomme kyk. Staproetes word al hoe gewilder. In die blomseisoen kan jy kies of jy dit wil stap of ry. Lees meer hier:...
by Eben Human | Jul 26, 2022 | News
Na ‘n donker winter, kan daar genadiglik in Augustus en September uitgesien word na die blommeseisoen – ‘n geleentheid om weer al jou sintuie na hartelus vrye teuels te gee. Berei jou voor om die meeste daarvan te maak, skryf Eben Human. Lees meer:...
by Eonie van Schalkwyk | Jul 21, 2022 | News
Get ready to discover two stunning farm-stays in Handvol Gruis and Hantamland. These gems are situated on one of the oldest registered farms in the Calvinia region, and the landscape is utterly unparalleled. You need to navigate approximately 15km of gravel road to...
by Eonie van Schalkwyk | Jul 16, 2022 | News
Hou jy van vars lug, wawyd oop horisonne, kokerbome en lekker lamsvleis? Mik dan Noord-Kaap se kant toe, spesifiek na die Koue Bokkeveld-plato Lees verder: https://www.netwerk24.com/netwerk24/leefstyl/reis/brandkop-kerjakker-hier-jou-kop-skoon-20220715 Publikasie: Die...