Weskus-kuier: Salig op Strandfontein

Weskus-kuier: Salig op Strandfontein

Sowat 4 km noord van die dorp is hierdie duin ’n goeie plek om te wag totdat die son groet. Foto:Evan NaudéDie meeste kusdorpe aan die Weskus is plat, behalwe Strandfontein waar duine en hoë wit kransealkant uittroon. Die dorp self lê teen ’n effense helling en ’n...