Wyn, kos en lekker ervarings wag in dié kusgebied

Wyn, kos en lekker ervarings wag in dié kusgebied

As jy hierdie vakansie koers kies na die Weskus, moet jy beslis ‘n dag of twee opsysit om dié streekse wyne op die proef te stel.Die Namaqua-Weskus-wynroete is die tuiste van ‘n hele paar kusdorpe wat oor Desember baiegewild onder vakansiegangers is. Die...

Weskus Stranddienste bied volgepakte program aan

“Die feestyd is om die draai, en die opwinding is tasbaar! Roomys in die son, sonsondergange op Strandfontein se pragtige strande, en familie wat saam herinneringe maak – dit is dinge waarna almal uisien. SALA se Weskus Stranddienste keer ook weer terug na...