Olifant(asties)!

Volg die Olifantsrivier al die pad deur die Cederberge tot teenaan die Namakwalandse Weskus. Suid-Afrika spog met indrukwekkende riviere… Almal ken die majestueuse, amper 2 500 km lange “Grootrivier”, oftewel die Oranje of Gariep, wat vanuit Lesotho...